Roxanné Steyl
Ouderdom
18
Tuisdorp
Roodepoort
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Bastion
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het nog altyd geweet ek wou soos 'n feëprinses lyk op my matriekafskeid, en toe ek die rok in die winkel sien toe voel dit of my feëprinses drome waar geword het.
