Melisinda Vermaak
Ouderdom
17
Tuisdorp
Pretoria
Skool en dorp/stad van skool
Pretoria
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou nie iets in die gewone mode styl doen nie, ek wou elegant en stylvol lyk maar tog ook daai bietjie wow hê.
