Elané Maree

Elané Maree Elané Maree Elané Maree

Ouderdom

18

Tuisdorp

Randburg

Skool en dorp/stad van skool

Helpmekaar Johannesburg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die inspirasie vir my rok was ‘n klomp verskillende aspekte soos ‘n oop rug met pêrels, 3D detail en pêrel-detail wat die kleur van die rok sou komplimenteer en nie al die aandag daarvan sal vat nie. Die kleur van die rok was dus die dryfkrag agter die hele rok. Op die ou end het die rok my aan Tinkerbell se rok herriner wat een van my gunstelling karakters as jong dogtertjie was.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media