Marguerite Snyman
Ouderdom
18
Tuisdorp
Lichtenburg
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Lichtenburg
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My rok is geïnspireer deur 'n idee wat ek as opkomende jong ontwerper met die skoonheid van 'n nuwe begin. Die verrassings element van 'n kort skemerkelkierok wat ontpop in elegante aandrok.
Die sagte turkoois kleur simboliseer rustigheid, varsheid en drome, terwyl die sagte lae van die romp beweging en ligtheid skep. Die sprankelende detailwerk vang die lig op net soos die klein oomblikke en herinneringe wat my matriekjaar besonders gemaak het.
Hierdie rok is my manier om 'n belangrike hoofstuk van my lewe af te sluit om met dankbaarheid terug te kyk en met selfvertroue die volgende een met groot drome binne te stap.
