Mia Sarakis

Mia Sarakis Mia Sarakis Mia Sarakis

Ouderdom

18

Tuisdorp

Vereeniging

Skool en dorp/stad van skool

Helpmekaar Kollege / Johannesburg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My ontwerper het al my verskillende idees gevat en saam gesit, baie van my idees kom van ou rokke wat ek al gedra het en my mooi laat voel. Ek is baie sportief en wil altyd gemaklik beweeg, so dit was n groot vereiste toe die rok gemaak was.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media