Arné Maritz

Arné Maritz Arné Maritz Arné Maritz

Ouderdom

17

Tuisdorp

Bethlehem

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Witteberg - Bethlehem

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het van kleins af baie van geel gehou, het met my eerste sokkie 'n geel polkadot rokkie aangehad en het soveel komplimente gekry oor die geel.
In 2025 het ek, Hayley Basson (ontwerper - Genevieve Atelier) se matriek afskeid rok gesien op Instagram, maar die rok was ligte pienk. Ek het in die begin nog getwyfel tussen pienk en geel, maar toe ek die materiaal sien het ek verlief geraak op die geel en pêrels oral.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media