Cheri Duvenhage
Ouderdom
18
Tuisdorp
Bloemfontein
Skool en dorp/stad van skool
Bloemfontein
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die rok val soepel im my lyf en die kleur komplementeer my gelaat. Ek hou veral van die kristalle by die middellyf.
