Carli du Plessis
Ouderdom
18
Tuisdorp
Potchefstroom
Skool en dorp/stad van skool
Potchefstroom Gimnasium en Potchefstroon
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie vir die rok was dat ek soos ń elegante prinses wou voel. Die blou-groen kombinasie pas by my liefde vir die see en die elegante satyn drapering simboliseer die beweging van die golwe en die see. Die tulle is nou weer ń sagter element wat die bietjie prinses element aan die rok gee.
