Shanli venter
Ouderdom
18
Tuisdorp
Ellisras
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Ellisras/Hoërskool Ellisras
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My rok se insperasie was vasgevang tussen die vier mure van n rokwinkel , daar was baie mooi rokke om van te kies , ekt n hele paar rokke aangepas maar toe ek daardie rok sien het ek dadelik geweet dit is die rok waarmee ek my spesiale oomblik wil spandeer .
