Daniell van Vuuren

Daniell van Vuuren Daniell van Vuuren Daniell van Vuuren

Ouderdom

18

Tuisdorp

Durbanville, Kaapstad

Skool en dorp/stad van skool

DF Akademie, Kaapstad

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het n liefde vir kuns van kleintyd af en het nog altyd gehou van verf en teken. Dit is steeds n groot deel van my lewe en n uitbreiding van my persoonlikheid. Toe ons materiaal gaan soek het, het ek dadelik die blomme patroon materiaal gesien en daarop verlief geraak. Dit het vir my gelyk of die blomme op die materiaal geverf is en ek het geweet dis perfek vir my rok. Die kleure van die rok het rondom hierdie spesiale materiaal ontwikkel. As n uitbreiding van die kuns tema wou ek die ombre effek byvoeg om die idee van verf wat egalig vermeng, te skep.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media