Jan-marie Kloppers
Ouderdom
18
Tuisdorp
Ellisras
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Ellisras
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het my inspirasie vir my matriekafskeidrok op Pinterest gekry. Die oomblik toe ek die rok sien, het ek dadelik verlief geraak daarop! Dit was presies die styl en kleur waarvan ek gehou het, en ek kon myself sommer dadelik daarin sien. Ek het net geweet dit is die rok waarin ek my spesiale aand wil beleef.
