Rienke Blignaut
Ouderdom
18
Tuisdorp
Bloemfontein
Skool en dorp/stad van skool
Bloemfontein
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het na baie idees gekyk, maar ek het nie eintlik ń duidelike idee gehad van hoe my rok moes lyk nie. Ek was eenkeer op ń oproep met my kêrel toe ek op ’n idee afgekom het. Ek het dadelik geweet dat dit presies is hoe ek wou hê my rok moes lyk.
Ek wou graag hê my rok moes ’n statement maak, maar terselfdertyd ook my persoonlikheid weerspieël. My rok was sag, stylvol, elegant en het presies by my gepas.
