Nienke Venter
Ouderdom
17
Tuisdorp
Danielsrus (Plaas)
Skool en dorp/stad van skool
Voortrekker Bethlehem
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Geel is vir my ’n gelukkige kleur wat my herinner aan die mense wat my inspereer en liefhet en wat my lewe helder inkleur.
Die kleur geel simboliseer om my eie lig te vind en dit self te laat skyn. Ek was nog nooit iemand wat op ander staatgemaak het om my plek in die wêreld te vind nie, en ek wil graag getrou bly aan wie ek is.
Ek is nog altyd ’n bietjie van ’n “old soul”. Ek hou van dinge wat ’n storie vertel, betekenis gee, ’n tikkie nostalgie het en nie noodwendig by elke nuwe tendens hoef aan te pas nie.
