Licha Scheepers

Licha Scheepers Licha Scheepers Licha Scheepers

Ouderdom

18

Tuisdorp

Secunda

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Secunda

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het nie ’n spesifieke inspirasie vir my rok gehad nie. Ek en my ma het oorspronklik gaan soek na ’n pienk en oranje rok, maar toe ek hierdie rok sien, het ek besluit om dit ook aan te pas. Ek het dit eerste aangepas en dadelik geweet dit is die een.
Wat my die meeste aangetrek het, was dat dit nie was wat ek verwag het nie, maar tog so baie soos ek gevoel het. Dit herinner my daaraan dat mense dikwels ’n sekere prentjie van jou het, maar dat jy nie hoef te wees wie ander mense van jou verwag om te wees nie.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media