Lize Coetzee

Lize Coetzee Lize Coetzee Lize Coetzee

Ouderdom

18

Tuisdorp

Centurion

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Zwartkop, Centurion

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die ontwerp van die rok is geïnspireer deur Audrey Hepburn se wit balrok in die film My Fair Lady. Toe ek aan my ma probeer verduidelik het hoe ek wou hê my rok moes lyk, het sy my daarop gewys dat ek eintlik ’n My Fair Lady-rok wou hê. Ons het daardie selfde aand besluit dat sy die rok sou maak, en ek dink persoonlik dat sy haar uitstekend van haar taak gekwyt het.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media