Carla Loots
Ouderdom
18
Tuisdorp
Bloemfontein
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Sentraal Bloemfontein
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou ń rok gehad het wat anders lyk en wat my persoonlikheid reflekteer. Ek wou graag n sagte vroulike rok gehad. Blomme maak enige uitrusting meer vroulik. My rok was blou met groen detail om 'n ligte kontras te skep. Die ombré romp gedeelte het perfek ingeskakel by die Midnight Gala tema
