Annika Greyvenstein
Ouderdom
18
Tuisdorp
Upington
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Upington
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die sagtheid van die rok dink ek pas perfek by my klein postuur, terwyl die blomme lewe en hoop gee. Die rok is vir my soos die lente bloeisels wat 'n nuwe begin uitbeeld.
