Caitlyn Meyer

Caitlyn Meyer Caitlyn Meyer Caitlyn Meyer

Ouderdom

17

Tuisdorp

Port Elizabeth

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Framesby, Port Elizabeth

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die inspirasie agter my rok was n moderne sprokieprinses. Ek wou hê my rok moes voel soos iets wat uit n gehieme tuinkom - sag, romanties en elegant, met klein besonderhede wat soos blommetjies en liggies in n betowerende tuin voel.
Die satyn gee dit n klassieke, vloeiende gevoel terwyl die kristalle en blomme n bietjie magic byvoeg.
Vir my het die rok nie net gegaan oor kleur/detail nie... dit moet kon wys wie ek as persoon is. Vir my was dit nie net n rok nie, maar liewers n herinnering van n baie spesiale aand in my lewe wat vir altyd onthou sal word.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media