Tessa de Beer
Ouderdom
18 haar oud
Tuisdorp
Somerset Wes
Skool en dorp/stad van skool
HMS Bloemhof, Stellienbosch
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie is rokke van die romantiese era, baie soos wat Taylor Swift in haar music video “Love Story” gehad het. Ek wou daardie sagte romantiese style hê, maar bietjie meer modern dus die choker en snit. Ek is mal oor alles sprokie en feetjies so my rok moes ook fantasie-agtig voel en lyk. Hierdie rok is die perfekte visuele uitbeelding van my prinses drome en 5-jarige ek sou net so dolverlief daarop wees.
