Tanya Meyer
Ouderdom
18 jaar oud
Tuisdorp
Hartbeespoortdam
Skool en dorp/stad van skool
Die Hoërskool Wagpos, Brits
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Van kleins af wou ek nog altyd n prinses gewees het met lang hare en n balrok. My droom was nog altyd om uit te stap op die rooi tappyt met n rok wat glinster in die sonstrale. Ek is n passievolle mens wat baie omgee oor ander en rooi simboliseer hierdie emosies.
