Marina van Niekerk
Ouderdom
17
Tuisdorp
Ermelo
Skool en dorp/stad van skool
Ermelo
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Mens blaai vir jare deur tydskrifte, soek op die internet. Die dag toe ek die rok sien het ek geweet... dit is wat ek wil hê. Thomas het na dit gekyk en vir my ʼn rok ontwerp wat beter by my pas. Die moue moes bly!
