Abigail Robb
Ouderdom
18
Tuisdorp
Kempton Park
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Kempton Park - Kempton Park Gauteng
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie het my gevind, ek het dit nie gaan soek nie! Ek het donker kleure beplan, maar hierdie geel rok in die venster het alles verander. Soms kies die rok jou.
