Luané Matthee
Ouderdom
20
Tuisdorp
Pretoria Kirkney
Skool en dorp/stad van skool
HTS Pretoria-Tuine daspoort
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die rede agter my sonneblomrok is baie spesiaal vir my toe ek hoor dat my oupa( mamma se Pa) oorlede is het ek skielik oral sonneblomfoto’s en -spreuke op my TikTok en Instagram begin sien en van daardie oomblik af het sonneblomme ’n baie spesiale betekenis vir my gekry. As ’n herinnering aan my oupa en om hom op ’n spesiale manier saam met my te hê op een van die belangrikste dae van my matriekjaar het ek besluit om my matriekafskeidrok as ’n sonneblom te dra. 🌻
