Simonette Botha

Simonette Botha Simonette Botha Simonette Botha

Ouderdom

18

Tuisdorp

Standerton

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Standerton

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die rok wat ek op besluit het was glad nie deel van my inspirasie fotos waarna ek opsoek was nie, maar toe ek hom aantrek het my gedagtes dadelik verander. Ek was oorspronklik opsoek na n goue styee rok.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media