Elizna Cloete

Elizna Cloete Elizna Cloete Elizna Cloete

Ouderdom

18

Tuisdorp

Balfour

Skool en dorp/stad van skool

Hoër Volkskool Heidelberg Gauteng

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Oorspronklik wou ek n shocking pienk rok gehad het, toe gaan ek vir my nuwe bril en hy is toe so turquoise kleur. Ek was toe besluit loos en my vriendin Mario-Ree Pottas het vir my gesê vat jou bril se kleur. Die hele tyd het ek gesê my ma gaan die rok maak en sy het. Ek het nie n idee gehad hoe die rok moes lyk nie, toe blaai ons patroon boeke deur en ek love toe die spesifieke ontwerp. So is my rok die kleur van my bril en my ma het dit gemaak. Sy het ook my charl gehekel wat die pienk ook inhet. Dit was stunning van die eerste keer wat ek hom aangepas het......

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media