Lerissa Van Deventer
Ouderdom
18
Tuisdorp
Lydenburg
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Lydenburg
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie vir my matriekafskeidrok was om iets elegant, uniek en sprokiesagtig te hê. Ek was nog altyd aangetrokke tot sagte, ysblou kleure en glitter, omdat dit ’n gevoel van iets spesiaals en dromerig gee. Ek wou hê my rok moes my persoonlikheid weerspieël ,sag en vroulik, maar steeds met ’n bietjie sparkle. Die silwer detail en glinsterende materiaal het uiteindelik die perfekte “fairytale” gevoel vir my geskep.
