Monique Venter

Monique Venter Monique Venter Monique Venter

Ouderdom

18

Tuisdorp

Mokopane ( Potgietersrus )

Skool en dorp/stad van skool

Limpopo, Mokopane, Hoërskool Piet Potgieter

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie van my rok was my pa. Hy is in Maart maand van 2026 oorlede en ek het gevoel al sou hy nie fisies deel kon wees van my dag en die herinneringe nie wou ek hom deel maak van dit. Ek het dadelik geweet dit is my rok toe ek hom sien.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media