Cailey Haggar
Ouderdom
18
Tuisdorp
Stellenbosch
Skool en dorp/stad van skool
Hoer Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Rose was die inspirasie vir my rok. Ek dink rose is baie vroulik en die kleur van rose pas by my eieskappe.
