Jamie-Lee Holloway

Hoêrskool Volkskool Potch

Tuisdorp

Lichtenburg

Skool

Hoêrskool Volkskool Potch

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

My rok is gekoop by Shein

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My matriekrok inspirasie was om geinspireerd te wees in my toekoms

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My matriekrok het die betekenis vir die inspirasie vir my toekoms. Om jouself en straalend te wees! Jou toekoms in te stap met trots,al weet jy nie wat wag. Glimlag altyd! God is met jou altyd.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Dis 'n glansaand en het gekom tot hier vandag

Planne vir na matriek

Studies Suksesvolle lewe

Gunsteling woord in Afrikaans

Liefde

Datum van matriekafskeid

2025-10-03

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media