Sumandie Taljaard
Hoerskool sentraal
Tuisdorp
Bloemfontein
Skool
Hoerskool sentraal
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ekke het self ontwerp maar tannie hettie van pegent dress gemaak in petoria nadat hy by ons aangekom die woensdag 2 dag voor matriek afskeid was hy te groot vir my ek kon terug stuur nie toe my tannie debbie en ouma wilna. Saam gewerk om hom reg te maak my hart gaan rok het my ouma kan naaldwerk doen maar haar oe my tannie nog nooit aan rok gewerk maar sy het my rok mooi reggemaak my ontwerp het verander maar ek mooi gelyk vanaf coral klere wat ons nie gekry toe mooi geel dankie tannie debbie en ouma en voor ek vergeet justin wat gese geel toe se nee justin nie geel maar rok was baie mooi
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek wou graag corol kleure gehad maar nie regte klere gekry. Nadat justin een van my vriende gese geel gaan by my pas het een dat geel hemp gehad en gese ek lyk mooi in geel weereens dat justin
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Geel son natuur en alles wat buite is .ek lig in die son lig mense lewe
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Ek dink my foto saam my familie en toe op die reg carpet loop saam met jaden.en om almal te sien mooi het almal gelyk
Planne vir na matriek
Ek graag juffrou word graad rr toe graad 3
Gunsteling woord in Afrikaans
Lekker
Datum van matriekafskeid
2025-10-04