Jennifer Engelbrecht

Hoër Volkskool Heidelberg

Tuisdorp

Benoni

Skool

Hoër Volkskool Heidelberg

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Mariëtte Enslin n goeie ou jong vriendin van my Moeder het my matriek afskeidrok gemaak.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Die inspirasie vir my matriekrok was ligblou vryheid. Die skoenlappers het my herinner dat hierdie een aand my laaste vry vlug is voor die eindeksamens begin — daarom die 2-in-1 ontwerp: sprokie en vryheid in één.”

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Die sagte glans van die kant vang die lig soos water , Die kort rok – lig, speels, vry… haar laaste dans voor sy in haar eindeksamens invlieg.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Beslis die.kos en dans

Planne vir na matriek

Om n rus jaar te neem en tydeliks saam my Ma te werk, sy stel Knox Hydration in by skole, dit sal my dpaar gels wees om 2027 oorsee kinders op te gaan pas

Gunsteling woord in Afrikaans

Flapdrolletjie -heel snaaks

Datum van matriekafskeid

2025-10-17

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media