Petro Blaauw
Hoërskool Sentraal
Tuisdorp
Theunissen
Skool
Hoërskool Sentraal
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Casper Bosman
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Die inspirasie vir my rok was tydlose elegansie - iets wat sag, vroulik en steeds sterk lyk. Ek wou ñ rok hê wat voel soos ñ moderne sprokie.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Die einde van lekker skooljare maar die begin van ñ wonderlike nuwe avontuur.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Om almal so mooi opgemaak en te sien. Ons ken mekaar mos nie so nie.
Planne vir na matriek
Ek gaan in Bloemfontein studeer. “Software developer” dink dit is ñ blink toekoms se goeie begin
Gunsteling woord in Afrikaans
Venynig
Datum van matriekafskeid
2025-10-04