Schenka Roelfse
York High
Tuisdorp
Pacaltsdorp George
Skool
York High
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ontwerper, Lauren's Coture...gevestig in Kuilsriver Kaapstad
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Vroulikheid
Skoonheid
Trotsheid
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Afsluiting en nuwe begin
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Om almal in hul pragtige uitrustings te sien
Planne vir na matriek
Om suksesvol besigheid studies te
Gunsteling woord in Afrikaans
Babba
Datum van matriekafskeid
2025-10-14