Tamsyn Faulds
Hoërskool Randburg
Tuisdorp
Randburg
Skool
Hoërskool Randburg
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek het self die rok ontwerp en dit is gemaak deur Paula van Aarde.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek wou iets hê wat weerspieël wie ek is. ʼn Sagte kant, ʼn sprankelende kant, ʼn ongeslypte diamant in ʼn false wêreld..ʼn diamant wat gevorm word, binne en buite. Ek voel die rok verteenwoordig die verwikkeling tussen ongeslyp en geslyp. Ek voel ook die rok sou wees wat klein Tamsyn sou sê "WOW"!!
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Die einde van ʼn hoofstuk en die begin van die volgende een. Dit verteenwoordig my "klein-dogtertjie drome" en ook die afsluiting van my skoolloopbaan en kind-wees.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Die kosbare tyd saam met my vriende. Die lekker lag en die laaste van ons skoolloopbaan saam te kon vier. En ook om voor die afskeid soveel spesiale oomblikke met my familie kon spandeer.
Planne vir na matriek
Om vas te stel wie ek werklik is en te groei as persoon. Ook om te werk en te ontwikkel aan my sang loopbaan en om die beste mens te wees wat ek kan wees met God aan my sy.
Gunsteling woord in Afrikaans
Mos
Datum van matriekafskeid
2025-10-04