Mickyla Niemand
Newton House College
Tuisdorp
Allen's Nek Roodepoort
Skool
Newton House College
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Werner Dey
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
My rok is geinspireer deur 'n tydlose, elegante styl. Ek wou iets he wat eenvoudig maar baie stylvol lyk.
Ek wou iets he wat my persoonlikheid wys - sterk, stylvol en uniek.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My rok beteken vir my die einde van my skooljare en die begin van 'n nuwe reis. Dis 'n herinnering aan alles wat ek oor myself geleer het.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Die hoogtepunt was net om daar te wees, tussen die mense wat saam met my gegroei het oor die jare.
Planne vir na matriek
Ek beplan om te reis voor ek begin studeer.
Gunsteling woord in Afrikaans
Sprokie
Datum van matriekafskeid
2025-10-02