Arlise Blignaut

TON FUTUR TUISONDERRIG SENTRUM

Tuisdorp

Potgietersrus

Skool

TON FUTUR TUISONDERRIG SENTRUM

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek het my rok by Tres Jolie Bridal in Menlopark, Pretoria gekoop

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My inspiration was om iets te dra wat tydloos en stylvol is, iets waarin ek myself mooi en self verseker voel. Ek het my inspiration gekry uit hoe ek wou voel daardie aand: vol vertroue, dankbaar en mooi in my eie vel.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My matriekafskeidrok beteken vir my die afsluiting van n groot deel van my lewe en die begin van n nuwe hoofstuk. Daardie rok laat my voel soos die beste weergawe van myself-vol self vertroue en trots op wie ek is.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Die hoogtepunt vir my was om uiteindelik daardie aand te belief waarna ons almal so lank uitgesien het - dit het soos n droom gevoel. Ek het die meeste daarvan geniet om net selfvertroue te voel en trots te wees op wie ek geword het.

Planne vir na matriek

Ek gaan eers op vakansie saam met my gesin. As ek terug kom wil ek n kursus doen in administrasie of sekretarieel.

Gunsteling woord in Afrikaans

Hoop

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media