Abbigail Barry
Hoërskool Oosterland
Tuisdorp
Trichardt
Skool
Hoërskool Oosterland
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Jacoba Ferreira
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
100% my persoonlikheid
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My rok het my gemaklik, vrolik, lig en uitspattig laat voel. Dit is my persoonlikheid, ernstig tot 'n mate maar deel graag my glimlag en uit die maag uit lag met die wêreld
Hoogtepunt van die matriekafskeid
My fotos en vriende
Planne vir na matriek
Studeer onderwys
Gunsteling woord in Afrikaans
Wat de "friek" (Engels maar Afrikaans gespel)
Datum van matriekafskeid
2025-10-02