Lukeisha Jeandre Saal
Windhoek High School
Tuisdorp
Windhoek
Skool
Windhoek High School
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Simeon Johannes het die rok gemaak nadat die ek ontwerp gesien het op Pinterest
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Inspirasie was om n elegante, formele voorkoms te skep met n prinses-styl, wye rok en een skouer ontwerp. Die swart en goud kleur is geskies I'm n smeulende, misterieuse teenwoordigheid uit te straal.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Dit is meer as net n rok. Dit beteken vir van my rabbedoe dae na n Jong dame. Dit simboliseer selfvetroue, groei, die afsluiting van n hoofstuk en swerwe na n heel nuwe toekoms. Drome en die gevoel dat ek gereed is om my eie pad vorentoe te stap.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Beslis die gevoel van saam wees, die aand te deel met vriende, opgewondenheid en vrolikheid. Die glimlagte en dat n groot hoofstuk van ons tiener lewe afsluit. Onvergeetlike herinneringe en pragtige fotos.
Planne vir na matriek
Ek beplan om te fokus op studies en my drome te bewaarheid deur te studeer in forensiese ondersoeke. Sien uit na nuwe ervarings en geleenthede en selfstandig my pad te bou na sukses.
Gunsteling woord in Afrikaans
Vlinder
Datum van matriekafskeid
2025-09-27