Leandra Strydom
Hoerskool Brandwag
Tuisdorp
Benoni
Skool
Hoerskool Brandwag
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Scarlett Red Boutique
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Rooi is my gunstiling kleur, en ek het iets anders gesoek
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Alles, hy het perfect uit gekom. wil glad nie ontslae raak van hom nie
Hoogtepunt van die matriekafskeid
my ouma en oupa het my veras om af te kom van New Zealand af om hier te wees vir my matriekafskeid
Planne vir na matriek
Ek gaan fondasie fase van onderwys studeer
Gunsteling woord in Afrikaans
Bollemakiesie
Datum van matriekafskeid
2025-10-02