Ayla Bateman
President Steyn skool
Tuisdorp
Bloemfontein
Skool
President Steyn skool
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek het dit self ontwerp. Maryka du Pisani en Anette het die rok gemaak.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Die Victoriaanse tydperk het my inspireer. Ek sou daarvan gehou het om in daardie tydperk te kon lewe.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Dit pas by my en laat my elegant voel.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Ek het van die dansery gehou en afskeid geneem saam my vriende.
Planne vir na matriek
Ek gaan vir ʼn prokureur swot.
Gunsteling woord in Afrikaans
Smuktassie
Datum van matriekafskeid
2025-10-04