Jade Erasmus
Cornwall Hill College
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Soutie
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My liefde vir 'n baaidjie en die kleur pers. Ek wou 'n stylvolle rok onder met 'n baaidjie bo. Die perfekte kombinasie van vroulikheid en krag.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Dit is my uitbeelding van my innerlike krag gekombineer met my sagte geaardheid. Dit is modern en anders tog vroulik met so Klein bietjie sprankel.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-10