Melissa Petzer
Longacres Privaat Skool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
oulikies
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou my droomrok dra, maar ek kon dit nêrens kry nie. Ek het op verskeie inspirerende foto's op Pinterest afgekom wat die eindontwerp van my rok geïnspireer het.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My matriekafskeidsrok is baie spesiaal vir my. Ek wou iets spesiaals dra, iets unieks. Ek kon nie die "wow-faktor" vind waarna ek gesoek het in enige winkel nie, so ek het besluit om my rok te laat maak.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-15