Danelle van Zyl
Hoerskool Garsfontein
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Fantasmagories
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het van die rok gehou van dag een waar ek dit aan Mienke gesien het en geweet dis wat ek wil he. Dit het my laat dink aan ‘n Italiaanse styl rok waarop ek verlief geraak het.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Wit laat my dink aan ‘n nuwe begin van my nuwe hoofstuk. Die rooi blomme, Rooi is ‘n sterk kleur en staan uit vir my en gee my selfvertroueen wys my eks tot alles in staat.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-04