My inspirasie vir my matriekafskeidrok was ek wou iets dra wat my selfvertroue wys. Ek het ’n rok gekies wat my laat voel soos my beste self. My inspirasie was elegant maar eenvoudig. Ek wou iets hê wat nie uit mode gaan nie, iets wat ek oor jare nog mooi sal vind.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Vir my beteken my matriekafskeidrok ’n oomblik waar ek myself toelaat om mooi te voel, vol selfvertroue en trots op die pad wat ek gestap het om hier te kom.