Tamrin Espag

AHMP

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Formidabel

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die rok is gebasseer op my eie stap in die werêld wat aangepak word met selfvertroue en vroulikheid. Die glans van n nuwe begin. Die meermin-styl beklemtoon my persoonlike innerlike stertke van n formidabele vrou wat trots is wat ek tot dus ver bereik het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Een stap nader aan onafhanklikheid om die werêld met sekerheid en integriteit aan te pak. Asook om mense te inspireer om hul innerlike self uit te beeld in alles wat hulle aanpak.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-07

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media