Jandi Landsberg
Hoërskool Suid Natal
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Platejoggie :) dis n DJ!
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die fliek ‘How to loose a guy in 10 days’
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Dis my mooiste prinses rok nog ooit!
Datum van matriekafskeid?
2025-07-25