Lizandrie Bornman
Hoërskool Secunda
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Kolwyntjie
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het as kind altyd gedroom dat ek n groot blou rok gaan hê wat skaars deur die deur kan pas,maar soos wat ek deur die winkel loop opsoek na my rok vang die rok my oog en geen ander rok kon my oog weer weg van die rok af trek nie ,ek het bet geweet die rok is my rok.Ek het nooit gedink ek sal n plein rok vat nie en veral nie pienk nie maar hier sit ons en ek is nie eendag spyt nie.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My rok beteken vir my plein en elegansie maar steeds terselfdetyd gee dit vir my moderniteit/mode as gevolg van die korset en die blinkers op my rok.my rok is vir my meer as net n rok dis vir my iets uit n sprookies verhaal uit, iets wat my herinner aan aspoestertjie ,die aand was in n oogwink verby en al die jare se uitsien is nou verby maar nooit vergeet nie.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-03