Nichola Verster
C&N Meisieskool Oramje
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
gogga
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ouwêreldse elegansie is hoe ek my styl sal opsom. Ek is nogal 'n ou siel, en wou 'n rok hê wat stylvol en elegant is en by my persoonlikheid pas. Die kleur en blinkertjies gee 'n glansryke gevoel. Ek wou graag 'n blywende indruk skep en glo dat ek oor 50 jaar nog steeds mal sal wees oor my rok!
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Ek het soos 'n glanspersoonlikheid op die rooi tapyt gevoel in my rok!
My matriekafskeidrok is nie net die afsluiting van my skoolloopbaan nie, dit is ook die inspirasie vir my toekoms. Dit beteken om altyd goed te voel oor myself, om elegant te wees in alles wat ek doen en om my lig te laat skyn.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02