Tabíta Kruger
Paul Roos Gimnasium
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
kielielaglekkerte
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het doelbewus aanlyn- en tydskrif-idees vermy om myne oorspronklik te hou.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Dis die samekoms van lank se knip en stik in my binneste.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02