Lize Esterhuizen
Hoërskool Bellville
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Glimlag
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het gestreef na iets baie klassiek en elegant. Swart is vir my een van die mooiste kleure vir n rok en ek soek al van kleins af n swart matriekafskeid rok. Die ontwerp van die rok wat ek gekry het is iets wat ek nog nie van tevore gesien het nie en daarom het ek besluit om dit dadelik te kies!
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Goeie tye! En lekker dans sonder hakke!
Datum van matriekafskeid?
2025-10-18